top of page

Hou piekniek by die rivier

Enjoy live music al fresco

By Hartelus Mark kan jy 'n regte plattelandse piekniek langs die rivier hou. Ons sorg vir musiek en komberse. Koop heerlike kos by ons uitstallers.

Koop 'n ietsie lekkers om te eet en ontspan op een van ons piekniekkomberse langs die rustige Vaalrivier. Ons sorg vir heerlike musiek en die kinders kan in die water spat, plas en baljaar.



A lazy, relaxed picnic with a glass of wine or craft beer will perfectly round off your visit to Hartelus Market. Enjoy the slow life while you enjoy good food and great live music.

bottom of page