Koop, kuier, eet,
wandel
ontspan.
Kos & Mooigoed
Kies uit 'n groot verskeidenheid lekkernye en gourmet wegneemetes en koop mooigoed wat jy nie in die winkels sal kry nie.
Piekniek
Hou 'n plattelandse piekniek met 'n glasie wyn op die oewer van die Vaal! Ons verskaf musiek en 'n piekniekkombers.
Verkoop by ons
Hartelus Mark is altyd opsoek na kreatiewe kos en mooigoed. Kontak ons om 'n uitstaller te word.